Pragtige plek met soveel potensiaal, maar ongelukkig is laasgenoemde nie 'n prioriteit nie. Ek het my tydjie daar geniet, maar sekere goed het my gepla. Kom ons begin by die begin, die hek. Ek dink dis net meer gerieflik om vir gaste 'n afstandbeheerder te gee indien hulle langer as 'n dag daar vertoef. Om lank by 'n hek te staan is onaanvaarbaar. Eerste indrukke bly dus moet daar omgesien word na die plante. Die kamers is skoon, maar daar is ruimte vir verbetering: herstel dit wat gebreek is en beddegoed (veral kussings) moet regtig op standaard wees. As kamer 4 gaste akkommodeer word daar verwag dat daar 4 koppies ook sal wees. Nie almal drink koffie nie, ook nie swart nie, dus sal mens verwag dat daar tee en melk ook sal wees. Ontbyt: smaaklik en vullend maar bedien eiers soos aangevra is. Alle deure is glas dus moet dit ook maar met elke skoonmaak gewas word. Dan is daar Tyrese: hy is 'n algemene werker maar doen eintlik die werk van 'n bestuurder ook. Hy kwyt hom goed van sy taak: baie behulpsaam, vriendelik en hardwerkend. Hy verdien bevordering. Ek glo en vertrou dat my terugvoering in 'n goeie lig gesien sal word en onthou ek noem begenoemde sodat julle verbeter en besigheid...
Read moreI stayed in the farmhouse, which sleeps 18 people in total. The place is good quality for the money you pay if you willing to overlook minor details as the place isnt all that well kept. Few broken things here and there but nothing to spoil the experience. Views are amazing and so...
Read moreHad a really relaxing time .nice and quiet .was just...
Read more