It is basically all stars, only that I worry for those with small or low suspension cars will struggle in the approach as it is gravel but not too bad. Also the access ramp will require some skill, for low suspension.
All else is spectacular. So much progress since 2022. It is a curated facility with meticulous planning. The rooms impeccable. The showers? Forget about choking from steam... just roomy. Of course on the study or dressing table, we just need...
Read moreDie dekor gaan saam met die uitmuntige diens wat verskaf word deur die bekwame personeel Die gastehuis gee n kalmerende atmosfeer waar jy met hartelus kan ontspan en verfrissend en positief wakker kan word Die kos is goeie bekende disse wat smaaklik voorberei is en elke bord vertel n storie wat jou mond...
Read moreSodra die hekke oop gaan ry jy in hierdie lushof van vrede en kalmte in. Vriendelike personeel is altyd bereid om die ekstra myl te loop Die eenvoudigheid van die dekor skep n indruk van luuksheid en kalmte Daar is genoeg privaatheid en sekuriteit om ten alle tye...
Read more