This is a must visit if you are in the area. GREAT food, GREAT even SPECTACULAR service, awesome prices. This is a place you would drive a long way to eat at. We ate here every night we were in sth africa except for 2 nights when we were hours away and had to suffer through an alternative. I can not recommend this...
Read more⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Wat ’n Plek!
As jy op soek is na ’n plek wat alles reg doen, dan is dié kroeg en eetplek ’n absolute wenner! Die steaks is hemels – perfek gaargemaak, sappig en propvol geur. Jy kan dadelik proe dis kwaliteit kos met liefde voorberei.
Die drankies is bekostigbaar en daar is ’n lekker verskeidenheid – van cocktails tot yskoue bier en wyn. Jy kry goeie waarde vir geld, sonder twyfel.
Wat dié plek nog meer spesiaal maak, is die eienaars. Hulle is gasvry, vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Dis soos om by vriende te gaan kuier – net beter!
Dis ’n veilige en skoon omgewing, en ook kindervriendelik, wat dit ideaal maak vir die hele gesin. Of jy nou kom vir ’n romantiese ete, ’n aand uit met vriende of ’n rustige familie-ete, hier gaan jy altyd ’n lekker tyd hê.
Goeie kos, goeie vibes en puik mense – beslis ’n moet-besoek!
Theo en Roan : Ons nuwe...
Read moreThe food are out of this world! Not expensive at all, such a nice place, amazing atmosphere, friendliest staff you'll ever meet. I don't think I've ever received better...
Read more