Ek het die gastehuis se reviews gelees en was beindruk met dit.
Ek het die 25 Julie 'n kamer bespreek vir my en my man, die 3 September vir my seun en sy verloofde vir die afgelope naweek.
Vrydag aand kry ons 'n "family room" waar hulle deur ons kamer moet loop om die badkamer te gebruik. Die badkamer was so klein en vuil daar was geen spasie om die klere of enige iets anders neer te sit nie. Ons vier mense het slegs 2 handdoeke gekry om te gebruik en daar was slegs 'n kwart rol toiletpapier vir ons. Saterdag oggend nadat ons daarvoor moes vra het ons dit ontvang. In die badkamer was ook geen "handsoap, seep of showergel" om te gebruik nie.
In die kombuis was wel koffie, tee en suiker, maar geen melk of melkpoeier nie, asook geen lappie om mee af te vee nie.
Ons voel ongelukkig oor die bedrag wat ons moes betaal het vir 2 aparte kamers met geriewe wat ons nie...
Read moreFantastic host, and truly goes the extra mile to accommodate...
Read moreDie mooiste, rustigste wegbreek plekkie! Ons het baie lekker oorgeslaap en heerlik geeët elke oggend. Kindervriendelik wat beslis 'n massiewe bonus is! Naby die winkelsentrums! Ons sal beslis weer daar oorslaap! Dit...
Read more